Kiddies Entertainment

KIZZOO

Kizzoo is ‘n ruimtekuiken wat sy huis op Mars verlaat en Aarde toe kom om meer van ons wêreld te leer.
Hierdie Afrikaanse kinder produksie bevat 17 opgewekte liedjies. Dit is is gemik op kinders van ‘n jong ouderdom.
Dit is propvol humor en pret. Opgewekte musiek en ritmiese danspassies is deel van die pret, terwyl interessante karakters lagwekkende vermaak verskaf vir die kleinspan. Kizzoo hanteer onderwerpe soos die ABC, padveiligheid, seiseoene, higiene ens.


CARNIVAL

There will be a small carnival available for children to enjoy during the day. The rides will run from 09:00 to 18:00. Entrance to the carnival is included in the gate ticket purchased.